Auguste Comte

Auguste Comte
Geboortenaam Isidore Marie Auguste François Xavier Comte
Gebore (1798-01-19)19 Januarie 1798
Montpellier, Frankryk
Oorlede 5 September 1857 (op 59)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Vakgebied Filosofie
Alma mater Universiteit van Montpellier
École Polytechnique
Bekend vir Sosiologiese positivisme, die wet van drie fases, ensiklopediese reg, altruïsme
Beïnvloed deur Francis Bacon, Marie François Xavier Bichat, Nicolas de Condorcet, René Descartes, Henri de Saint-Simon,[1] Denis Diderot[2]
Invloed op Émile Littré, Karl Marx, Charles Darwin, Sigmund Freud, John Stuart Mill, Friedrich Nietzsche, Herbert Spencer, Émile Durkheim, Charles Maurras,[3] Harriet Martineau, Pierre Laffitte, Richard Maurice Bucke, Eugen Dühring

Isidore Marie Auguste François Xavier Comte (Montpellier, 17 Februarie 1798Parys, 5 September 1857) was 'n Franse wiskundige en filosoof. Hy was een van die eerste wetenskapfilosowe en die grondlegger van die positivisme, wat bedoel was om 'n einde te bring aan die chaos wat ontstaan het na die Franse Rewolusie. Auguste Comte behoort ook tot die grondleggers van die sosiologie. Sy religie van die mensheid (L'amour pour principe et l'ordre pour base; le progrès pour but) word populêr in Frankryk, Meksiko en die Brasiliaanse Keiserryk.

  1. Pickering (2006), p. 192ff.
  2. Pickering (2009b), bl. 216 en 304.
  3. Sutton, Michael (1982). Nationalism, Positivism, and Catholicism. The Politics of Charles Maurras and French Catholics 1890–1914. Cambridge: Cambridge University Press. ISBN 0-521-22868-9.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search